top of page

Episode 1:
Thandi vind 'n fossiel!

Thandi en Oogies vind geheimsinnige fossiele wat in rots begrawe is naby hul huis in die Karoo en stel ondersoek in. Oogies gebruik 'n towerlied om saam met Thandi 250 miljoen jaar gelede terug te reis deur tyd - na die Trias-tydperk! Hulle ontmoet vreemde nuwe diere wat op daardie stadium in die Karoo gewoon het, en jaag terug na die hede om gevaarlike roofdiere te ontsnap! Jy sal nie glo wat hulle saam met hulle terugbring nie!

Border Left.png
Buffo_small.png
Full show
(30 min.)
Thandi visits the Iziko South African Museum
(Series of seven short videos)
Show trailer
(2 min)
Karoo_Landscape.jpg
Deur Bernard DUPONT van FRANCE - Karoo Landscape, CC BY-SA 2.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=56064538
bottom of page